Dot Serfontein het Liefde in die kwepertyd as n vervolgverhaal in Sarais Marais geskryf. Dit was egter so gewild dat dit in boekvorm verskyn het gedurende 1960. In hierdie verhaal raak ’n teruggetrokke boer verlief op die foto van ’n hartseer donkerkopnooi in sy bure se huis.
Vendor Information
- Store Name: Aristata Boekwinkels
- Vendor: Aristata Boekwinkels
- No ratings found yet!
-
Mathematics
Wiskundige Geletterdheid vir die Klaskamer : Graad 11 : Leerdersboek
R323,00 Add to basket














