Minki se verjaardag is om die draai Sy mag kies – wil sy ’n present hê of ’n partytjie hou? Minki wil baie graag haar kamer mooi maak … maar sy wil ook nie die kans laat verbygaan om vir haar maats ’n lekker partytjie te hou nie!