Op n dag kry Nathan n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. En binne-in is n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer n gewone hamster nie … Hy kan mense hipnotiseer! Maar dan vind Nathan uit Skwiek is op n geheime sending … en n gevaarlike skurk is warm op hul spoor!
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








