Tippie skryf-en-uitvee boek 3: Getalle en syfers

R85,00

SKU: 9780637006125 Category:
Report Abuse

Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in.

Vendor Information

Shopping Basket
Scroll to Top