Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in.
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








