Waar die doringbome sing is die finale boek in Elize Parker se Laeveld-drieluik en word voorafgegaan deur die topverkopers Stil vloei die Komati (2021) en Wanneer skaduwees kantel (2023). Hierdie boeiende reeks gaan oor drie niggies; Lenore; Bella en Tarien; en spreek ook omgewingskwessies aan.
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








