Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser meneer Vermaak se nie eers More klas soos die ander onderwysers nie.
- You cannot add that amount to the basket — we have 1 in stock and you already have 1 in your basket. View basket








