HoErskoolseuns in n skoolkoshuis tydens n rugbytoer. Die resep vir n baie lekker storie. Die seuns kla oor die dopery. Hulle praat ook oor meisies – en natuurlik oor sport. Met Charlieboy of Vlam (as gevolg van sy rooi hare) en sy pelle is daar altyd hope pret. Maar die storie raak ook aan spangees en jaloesie.








